Lesplan Inligting

Algemene inligting oor die les:

Tema van die les:
Homogene en Heterogene Mengsels

Vir wie gaan die les aangebied word?
Graad 10 Fisiese Wetenskappe leerders

Hoe lank gaan die les duur?
Inleidende fase - 5 minute
Onderrig- en leerfase - 20 minute
Afsluitfase - 5 minute

Lesuitkomste:
Wat is ‘n mengsel?
Verskillende tipe mengsels en hul eienskappe
Klassifiseer ‘n onbekende mengsel

No comments:

Post a Comment